Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

HEUNING
Create Your Own App Store

Star HEUNING
logo
Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond. Ps 119:103. *** 'Ken die Here In alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat wandel' - Spr.3:6. Uitstekende christelike dagstukke hier!

Group Founder: oubaas
Description: Eksklusief op Prodigits. Met volle toestemming van http://www.heuning.co.za. 'n Samevatting van nuwedag gesprekke elke Woensdag om 05:30 op radio Rippel 90.5 FM deur Willem Botha. **** LOER GERUS GEREELD IN. BAIE NUWE ONDERWERPE WORD GEREELD BYGEVOEG **** ENGLISH VERSION: http://HEUNING-HONEY.wapgroups.com Facebook en Mailmate lede sluit aan asb.
Group Type: Public join
Members: 68
Category: Religion & Beliefs > Christianity

Topics (268)

go Donkies vir Jesus (1) oubaas
Donkies vir Jesus / Donkeys for Jesus:Mobile: http://m.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=info&refid=0Web: http://www.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=i...

go OP SOEK NA GOD (20) oubaas
OP SOEK NA GOD - 24 Februarie 2010 Ons leef in n soekende wereld. Jaar na jaar, eeu na eeu, soek die mens na God. In elke kultuur, elke taalgroep, in al die uithoeke van die aarde soek mense na n Oppe...

go GELOOF 2 (28) oubaas
GELOOF 2Ons het by 'n vorige geleentheid gepraat oor antwoorde op 'n paar kwelvrae oor wat ons glo, hoekom ons glo. Is die Bybel waar en is dit waarlik die Woord van God? Hhet Jesus regtig bestaan? Is...

go VADER SE LIEFDESBRIEF (1) oubaas
VADER SE LIEFDESBRIEFDie uitroep van Vader se hart van Genesis tot Openbaring. My Kind...Al ken jy My nie, weet ek alles van jou af. Psalm 139:1Ek weet van jou sit en jou opstaan.Psalm 139:2Ek is beke...

go DIE GAWE VAN PROFESIE (30) oubaas
DIE GAWE VAN PROFESIE. 1 Korintiers 12 : 4 - 11 Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; 5 daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde He...

go PROFESIE / VALS PROFETE (32) oubaas
PROFESIE / VALS PROFETE. Profesie, profete en in besonder vals profete. 'n Moeilike en sensitiewe onderwerp, maar tog nodig om daaroor te besin. Wat is profesie of doel daarvan?

go GELOOF (43) oubaas
Geloof is om te glo in God - vir watse rede ookal. Of vir dinge waaroor ek in die moeilikheid is, of regtig tot redding. Maar dis nie maklik vir almal nie.

go WIE STAAN IN JOU SPIEEL? (49) oubaas
WIE STAAN IN JOU SPIEEL? - 17 Maart 2010En daar staan jy, soos elke oggend in jou spieel. Wie kyk vir jou? Hoe lyk daai een vir jou? Spieeltjie spieeltjie aan die wand, wie's die mooiste in die land. ...

go EEN SE DOOD - ANDER SE BROOD (30) oubaas
EEN SE DOOD IS DIE ANDER SE BROOD - 31 Maart 2010 Een se dood is n ander se brood . . . dis n bekende spreekwoord. Een persoon se swaarkry kan dalk tot die ander een se voordeel wees. Mens kan hierdie...

go Kletskas (34) oubaas
Kom ons groet mekaar en stel onsself voor aan almal asb. as ons hier verbygaan. Ek is Gawie/54/m/Pretoria. ****** Kom maak gerus 'n draai by OPPIE KOFFIE:http://oppie-koffie.co.uk ook. Ontmoet nuwe ...

go Lewensuitkyk (29) oubaas
Lewensuitkyk 4 November 2009 31 Oktober tot 1 November 2009, een van die mees onbeskryflike naweke ooit! Rippel 90.5 se eerste kamp vir mense met gestremdhede, gehou by Deo Volente Bush Adventures b...

go BESIG (25) oubaas
BESIG Hoe was jou naweek? Het jy so bietjie gerus? Afgevat? Lang naweek gehou? Werkersdag gevier - in die tuin? Waarmee was jy besig? Gaan jy vandag baie besig wees? En more? Res van die kort week? Is...

go WAAR WOON DIE LIEFDE? (26) oubaas
WAAR WOON DIE LIEFDE? 8 Julie 2009 Waar woon die liefde? Wat is liefde? Hoe kan dit beskryf word? Kan jy daaraan raak? Kan jy die liefde sien? Ruik? Hoor? Liefde n wonderlike ding. Almal praat daar...

go SATAN (26) oubaas
SATAN 6 Julie 2009 Hoe praat mens oor iets wat die slegste moontlike entiteit op aarde is? Die party wat die meeste vernietiging denkbaar saai, wat die bron van alles is wat onvolmaak is, wat absolu...

go VOLSTRUIS IN DIE WINDPOMP (21) oubaas
VOLSTRUIS IN DIE WINDPOMP 5 Augustus 2009 Wat is die grootste en goorste krisis wat jou al getref het? Waar in jou lewe het die onaangenaamste ding denkbaar jou getref? Of is jy vrygestel van alle v...

more

Photos (1)

1

Files (3)

1 Beautiful day
2 Beary ani
3 Heartglitter

Polls (2)

go Hoe vind u die inhoud van die groep.
go Glo jy in God se woord?

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store